Word Deel van die Swerfster-Avontuur
Boeretroos (Eenmalige Bydrae)
As jy my stories geniet, kan jy my ondersteun met 'n eenmalige of gereelde bydrae van jou keuse. Elke bydrae help om meer reise, stories en video's moontlik te maak. Baie dankie! ❤️
Ondersteun HierMaandelikse Medereisigers
Padkos — R75 / maand
Jy kry my weeklikse e-pos gevul met praktiese wenke oor hoe om langtermyn te toer, hoe ek begroot, my gunsteling webwerwe wat ek gebruik om geld te spaar, en vroeƫ toegang tot my foto-stories voordat dit Facebook tref.
Sluit aan: Vlak 1Ompad — R150 / maand
Alles in die Padkos-vlak, PLUS my spesifieke aanbevelings oor roetes, plekke om te eet/slaap, visa-inligting, en die volledige gids oor hoe ek aanlyn Engels gee (my TEFL 420-ervaring en waar om werk te kry).
Sluit aan: Vlak 2Posduif — R300 / maand
Alles in die Padkos en Ompad e-posse, PLUS 'n regte, fisiese poskaart vanaf die pad wat elke maand met 'n posduif (die poskantoor!) na jou toe vlieg met 'n handgeskrewe briefie agterop. Ek sal 'n foto neem van die poskaart en briefie en dit vir jou vooraf stuur, want ons almal weet dat Suid-Afrika se poskantoor partykeer stadig is!
Sluit aan: Vlak 3
Comments
Post a Comment